VICTORIA-WEST OB
Vir die laaste drie weke het ons duiwe van pas af geraak. Duiwe het te swaar geword. Voeding en oefening is aangepas, en puik opvolg het plaasgevind.
Duiwe het ook n tekort gehad wat aangespreek is. 9/18 duiwe op die dag in club van 28 lede. 9/30 duiwe in klub op die dag deur.
CLUB
2,3,5,10,11,14,16,29,30 CLUB
UNIE
2,3,10,28,29,33,37,80,82 UNIE