NEWSFLASH!!
A Tom Lock sold by Gilbert & Bruin Lofts on the site who's children have won 2 Union races for a client.ZA HHC 07949/13is dam to YSC 5214/14 & YSC 5215/14 Two nestmate brothers. Both won the Union for Frank Ferreira two weeks in a row!!
Beste Egbert
Net n ietsie om vir jou ook dankie te se vir die duiwe van jou wat by my presteer
14/5240 Seun uit BB cock 04777/10 Tom Lock van Willie Beste duif in die
Unie nou .14/0409 ook n seun uit 04777/10 1ste in klub 15de in YSC Derby
14/5214 en 14/5215 Nesmaat broers in 2weke elk die UNIE vir my gewen,sien Bloem OPE. 14/5215 het ook Theunissen EOK laas naweek gewen.
Hulle Twee is uit BB Hen 13/07949 geteel Tom Lock
Ek sal jou op hoogte hou as daar nog iets gebeur hier in die bos.
Dankie en GROETE aan jou familie
Frank Ferreira
|