ZA20229/14 was 1 van 3 duiwe by die huis op die dag en in Zululand was daar net 7 noord duiwe geklok op die dag. 3e Club, 4e Combine. Beide ouers is DE RAUW SABLONS. Die pa is uit die "756" BAK 17 Lyn, en ma is dogter van "GOLDEN CARELLY". Sien ma.

Hi oom Egbert

Ons het saterdag n baie harde race gevlieg van Bandelierskop(ou duif race) 576.12km en n velocity van 1031.18.

ZA20229/14 was 1 van 3 duiwe by die huis op die dag en in Zululand was daar net 7 noord duiwe geklok op die dag.

Ons het 3,4 en 6de plek gevlieg in Zululand combine. GPU11053/14 het 6de plek gevlieg met n velocity van 951.06.

Sal oom laat weet hoe hulle in Natal doen sodra die uitslae uit is.

Groete

Leon Badenhorst

Source: www.outofafricalofts.co.za