De Rauw Sablon BAK 17 / 810, Tom Locks asook Clausings vlieg puik vir die Van Wyk Gesin in Wellington. Verskeie top 10 Unie posisies in Wes Boland tot dusver asook Unie Wenne!! Direkte seun van 810 is top teler! Baie geluk manne. Hou so aan Gawie!!

Hallo Oom Egbert

 

Hier is ons results met Oom se duiwe

 

Laingsburg 1 Ope GPU 06864 gebroei OOAL 2de Klub; 5de Fed; 6de Unie.

Laingsburg 1 Jaar Oud  WBUD 1180 Sire GPU 18431 2013 Mooie 810 x Dam GRPA 0345 2010 Tom Lock, 2de Klub; 2de Fed; 2de Unie.

Laingsburg 1 Jaar Oud FB 61665  Sire Belg 6234619 2010 Champion Bak 17 x Dam Oerf 9944 2007 Fandangle. 3de Klub; 8ste Fed; 8ste Unie.

Laingsburg 1 Jaar Oud WBUD  1163  Sire nie van jou x Dam Shaka’s Girl GRPA 00653 2012 Mugabe Schroyens 4de Klu; 11de Fed; 11de Unie.

Laingsburg 1 Jaar Oud FB 61195 Sire GPU 18431 2013 Mooie 810 x GRPA 0345 2010 Tom Lock. 6de Klub; 15de Fed; 16de Unie. Nes maat was 2de sien hierbo.

 

Laingsburg 2 Jaar oud FB 61665 Sire Belg 6234619 2010 Champion Bak 17 x Dam OERF 9944 Fandangle. 3de Klub; 19de Fed; 42ste Unie.

 

Leeu Gamka 1 Ope WBUD 143 2012 gebroei  OOAL 1ste Klub; 3de Fed; 3de Unie.

Leeu Gamka 1 Ope FB 25941 2012 Sire x Dam 4de Klub; 17de Fed; 18de Unie.

Leeu Gamka 1 Jaar Oud WBUD 1186 Sire 2014 Belg 6234619 2010 Champion Bak 17 x Dam Oerf 9944 2007 Fandangle. 1ste Klub; 5de Fed; 5de Unie.

Leeu Gamka 1 Jaar Oud WBUD 1207 2014  Sire OERF  09146 2011 TL x Dam GRPA 00617  2012  Miss Bak 17. 3de Klub; 7de Fed; 7de Unie.

Leeu Gamka 1 Jaar Oud WBU 7741 2014 Sire GPU 18431 2013 x GRPA 0345 2010. 7de Klub; 17de Fed; 20ste Unie.

 

Leeu Gamka 2 Jaar Oud FB 15449 2014 Sire x Dam 3de Klub; 13de Fed; 25ste Unie.

Leeu Gamka 2 Jaar Oud WBU 7741 2014 Sire GPU 18431 2013 x GRPA 0345 2010. 4de Klub; 14de Fed; 26ste Unie.

Leeu Gamka 2 Jaar Oud FB 15450 2014 Sire x Dam 5de Klub; 15de Fed; 27ste Unie.

 

Beaufort Wes 1 Ope FB 38063 2014 gebroei OOAL 1ste Klub; 1ste Fed; 1ste Unie.

Beaufort Wes 1 Jaar Oud WBUD 1165 2014 Sire 12623 ZA 2013 TL x SVPV 0527 2013 810. 1ste Klub; 1ste Fed; 1ste Unie.

Beaufort Wes 1 Jaar Oud FB 15443 2014 Sire GRPA 00555 2010 Chequered Bak 17 2de Klub; 2de Fed; 2de Unie.

Beaufort Wes 1 Jaar Oud FB 61195 2014 Sire GPU 18431 2013 Mooie 810 x GRPA 0345 2010 Tom Lock. 7de Klub; 13de Fed; 13de Unie .

Beaufort Wes 1 Jaar Oud WBUD 1179 2014 Sire GRPA 00885 TL. 9de Klub; 19de Fed; 21ste Unie.

 

Ons sal in die vervolg elke naweek op sy eie doen, want dit is maar baie confusing.

 

Groete Gawie

Source: www.outofafricalofts.co.za