Baie geluk aan Piet, Gawie, Niel van Wyk. Hulle wen 1ste Unie Oud en Jonk die naweek!! Uitstekend manne. Die een wenner is geteel deur Out of Africa Lofts. Sien aangehegde stamboom. SIERENS X BAK 17 SABLON.

Hi Eg,

Ope Duiwe.

1ste Klub, 1ste Unie met GPU 13 06864 geteel by OOAL as deel van RACING KIT. Baie Dankie. Velocity 1369 afstand 293km.

6de Unie met WBUD 0063. Die sire is WBUD 0147 2012. Is n vol vRC cock wat jy vir my gebroei as deel van RACING KIT.

 

Jaar Oud Duiwe.

1ste Unie met WBU 7725 2014. Die sire THU 117373 2007 Sierens Cock van OOAL. Velocity 1382 afstand 293km.

6de Unie met WBUD 0627 2015. Die Dam is GPU 12646 2012 n Geerinkxz Hen van OOAL. Die cock is n TL cocky wat ons gebroei het uit 0345 GRPA 2010 van OOAL.

8ste Unie met WBUD 1173 2014. Die dam is SVPV0548. Golden Carelley klein kind. Gebroei uit ons Carelley cock en Wolla se Carelley hen.

11de Unie met FB 61193 2014. Die sire is SVPV 0649 Rooi Oog Carelley, is ook sire van Well 034 wat laas jaar n unie race gewen het. SVPV is Wolla se Carelley hen met ons Carelley Cock. Die dam van FB 61193 is Tom Lock Golden Lady GPU 12385 2012 van OOAL.

 

Ons plekke die naweek was Ope 1ste; 6de; 38ste en 39ste.

Jaar oud duiwe. 1ste; 6de; 8ste; 10de; 11de; 12de; 17de; 20ste; 21ste; 29ste en 44ste.

 

Ons is nou 2de in die unie, 26 punte agter Gerhard Steenkamp.

 

As jy tyd het kan jy op BOLAND WEDVLUGDUIWE VERVOER in gaan, volg die link na WBU.

 

DANKIE VIR AL JOU HULP EN SUPER DUIWE. Ons het nou die jaar 4 unie races gewen en in al 4 was daar OOAL duiwe aan die sire of dam of albei kante.

 

Gawie se mail 15/7/15 gee ook nog results veral vir FB38063 wat ook al n Unie race gewen het die jaar.  Daar is ook goeie OOAL  references in daai mail.

 

Groete  van,

Gawie, Niel en Piet.

Source: www.outofafricalofts.co.za