Baie geluk aan J. Kachelhoffer, PTA. 1ste Klub, 2 de Federasie en 7 de Combine, Jamestown. 151 Sierens cock aangekoop op die webtuiste was die pa.

Hi Egbert

 

Die Carelson mannetjie by jou gekoop (16809 GPU 2012) het weer n wenner opgelewer. Ons het die naweek die Derby vanaf Jamestown gevlieg. Die wyfie het 1ste Klub, 2 de Federasie en 7 de Combine gemaak.

 

Die mannetjie het nou reeds 3 wenners geteel.

 

Groete

 

 

J Kachelhoffer

Source: www.outofafricalofts.co.za