A. Strauss 1,2,5,8,10,11,14,20,21 Wen met 9min. "GOLDEN CARELLY LYN" ZA 09369/11 Pa:Belg 09/4018079 Ma:Belg 09/4018089/09.1 Nog 3 in plekke op Vosburg uit "CARELLY LYN" Sy teel 4 wenne

Ek vlieg Carnavon 260km 20/6/2015 in die klub:

1,5,6,11,12,13,14, 15,16 [die laaste 8 land gelyk te veel vir trap en party gaan sit op dak] Die 1ste plek uit laaste duif- broer van Matjiesfontein M verlede jaar gekoop van Andre Carelsen en hen Oscar/Sierens hen ook van hom.
 

Vosburg 27/6/15 355km Baie moelike vlug,spoed 1065.00. Vlieg in klub 1,2,5,8,10,11,14,20,21. Wen vlug met 9min. uit Bak17/miss Joice. Hen ZA 09369/11 Pa: Belg 09/4018079  Ma: Belg 09/4018089 Wenner--1156/14 b/b hen --3 keer gevlieg vanjaar elke keer plek in klub .Nog 3 in plekke op Vosburg uit selfde familie.

Groete

Adri

 

Source: www.outofafricalofts.co.za