Dankie vir die manne van die Vrystaat se kuier! Ben Nothnagel hou die R80 000 Cock vas, en Riaan De Vries en Deon Cilliers hou vir Ben vas dat hy nie kan gryp en hardloop nie!! Dankie vir jul kuier manne, dit was lekker. Waardeer dit.
Source: www.outofafricalofts.co.za