TIP OF THE WEEK: OUT OF AFRICA LOFT'S PURGE MIX. See recipe inside.

 

Hallo manne,

 

Die is my PURGE MENGSEL.

 

Dit word gebruik op saterdae. Sodra die toss duiwe almal by die huis is word hulle almal 15 ml direk in die keel ingespuit.

Sodra racers by die huis is die middag, word hulle ook almal die purge mengsel gespuit.

Dis baie belangrik dat die duif so gou moontlik "SKOONGEMAAK" word aangesien ons week vir week die voorste duiwe weer die volgende week vlieg.

Groete

Egbert

 

10 Liter water
20 Tablespoon Brown Sugar
10 Tablespoon Epsom Salt
2,5 teaspoon Salt

Boil above for 2 minutes

Let cool down the water

Add :
10 Teaspoon Bicarb Soda
20ml BEDGEN
10 Tablespoon Jig se moer
10 Teaspoon Bens Salts
40ml Mirquin

Mix al together and inject 15 ml in the throat after a toss or a race.

Source: www.outofafricalofts.co.za