DBV-Duif wedvlugte onwettig?

DBV-Duif wedvlugte onwettig?

Is dit ons demokratiese proses in Suid Afrika? Word wette nou net geimplimenteer in S.A. sonder dat daar met belange partye gepraat en onderhandel word?

Sien link.

Ek is verstom oor die Wet.

Wat kan mens sê.

Die duiweboere in SA sal dringend 'n regsopinie moet kry oor die Wetgewing.

Die Wet verwys na uitheemse duiwe en noem nie resies of posduiwe nie.

SANPO sal die duiweboere en organisasies in Europa moet vra om insette te gee, selfs Finansiële bydraes te gee om die saak Constitutional Court toe te neem.

Wat sê die prokureurs in die sport?

 

 

http://www.netwerk24.com/nuus/2014-10-23-verwarrende-wet-verbied-duif-wedvlugte?vc=51b1a63aa577a2bf7a886bdeb794bc57

Source: www.outofafricalofts.co.za