De Rauw Sablon hen se dogter wen R6000 in prysgeld, en Kanibaal Cock se kind wen 1ste Klub, 1ste Unie, 1ste Seksie en 1ste Combine. Dankie vir die terugvoering Ulrich.

Middag Egbert

 

My vriend het vanoggend die Koopman mannetjie gaan afhaal by die lughawe. Baie dankie vir die geleentheid om goeie duiwe teen billike pryse te bekom.

 

WPHU 13 3520 het Woensdag in ‘n moeilike De Aar veiling wedvlug(631km),   2de in die seksie gevlieg en meer as R6000,00 gewen. Dit is ‘n sakvol geld in die Kaap. Sy is ‘n dogter van die DeRauw Sablon wyfie OERF 11 09338, een van my top teel henne. Spoed 1041 mpm.

 

WU 13 0025 ‘n dogter van die Duitse mannetjie DV 08 599 vlieg Saterdag van Victoria Wes(516km)

1ste klub(230d), 1ste unie(445d), 1ste seksie(567d), 1ste combine(1721d) en 46ste trok(5005d) met ‘n spoed van 1441mpm

 

Plaas gerus die goeie nuus op die webwerf.

 

Duiwe groete uit die Kaap

 

Ulric Smith

Source: www.outofafricalofts.co.za