Baie geluk aan die Poggenpoels! 1ste Nasionale Hok Kroonstad 2014. Net twee duiwe op die dag van 535km af. Wenspoed 890mpm. Sien pedigree van ma van wenduif.

Kroonstad Hok. Net twee duiwe op die dag van 535km af. Wenspoed 890mpm.

Die ma is geteel uit B. Nel se ou vd Merwe/Van Breemen lyn geteel.

Die Poggenpoels se uitslae by Nasionale Hokke die afgelope paar jaar-Hoogtepunte:

  • 1 Nasionale Hok Kroonstad 2014
  • 5 Central Provincial Lofts 2014 (eerste 5 duiwe saam; 3 minute voor 6de duif)
  • 1 & 2 beste duiwe Kalahari Lofts 2014
  • 1 Nasionale Hok Suid 2013
  • 2 Nasionale Hok Suid 2012
  • 5 Dinokeng 2011
Source: www.outofafricalofts.co.za