Baie geluk aan DESERT QUEEN- Wen die Verre Noord Seksie vanaf Richmond met 12 minute, spoed van 1096 mpm. Putterie/T. Lock/BAK 17 DEN DROMER.

Verlede week wen ek die Verre Noord Seksie vanaf Richmond met 12 minute, spoed van 1096 mpm. (Stamboom aangeheg).

Pa van die duif is “Max One”. Hy was my Karwenner by Carnival City in 2012 & 3de beste op Ace Pigeons.

Hy het reeds vir my ‘n wenner verlede jaar geteel naamlik 2643/12 (volsuster van 3161 dubbel wenner cock). Sy dogter was ook vanjaar die NOVPF Ace Pigeon op die Noordpad.

Die ma is 15019/12 “Freddy’s Girl” – De Rauw Sablon wat ek van jou gekoop het, super breeder!!!.

Source: www.outofafricalofts.co.za