Congratulations to Maggie with her win the past weekend.

Hi Eg

 

Weer goeie nuus

 

Duif 00200 wat jy vir ons geteel het het nou vir my dogter die klub gewen en dit meen sy wen ook die ope kampioenskap

 

Sy is so in haar noppies die duifie slaan altyd maar dit is haar eerste wen

 

Baie dankie

 

Maggie

Source: www.outofafricalofts.co.za