Hi Egbert,
Ons was 16de (Co Winner) op Hot Spot by Klapmuts vanaf Graafwater 183Km 1327mpm met 29 duiwe op ‘first drop’
De Rauw Sablon/ Aelbrecht X 810
Pa S28975 IHU 12 is ingevoerde De Rauw Sablon Kok (Kleinseun Freddy x Kleindogter Albert x Paolo) gekoop op PIPA
Ma 0515 NRHUD 12 van Hentu gekoop op jou site (lyn geteelde 810)
Groete
T. Boshoff
|