DOLPHIN DUIWE SLEEPWAENTJIE TE KOOP(spesiaal gebou vir tos van duiwe), 12 mandjies, 360 duiwe in totaal. Puik toestand. Sien binne vir info en prys.

Goeie middag Eg

 

Hoop als gaan goed !  Eg is dit moontlik om hierdie duiwe waentjie op jou site te adverteer? sal dit baie waardeer!

 

DOLPHIN DUIWE SLEEPWAENTJIE TE KOOP(spesiaal gebou vir tos van duiwe)

 

Glasvesel bak baie lig

12 Glasvesel mandjies

totaal 360 duiwe

mandjies kan enkel of gesamentlik oopgemaak word

elke mandjie kan in en uit gehaal word.

 

Baie goeie toestand

 

PRYS:  R19 500-00

kontak : Philip 

0828573750

Jeffreysbaai

Source: www.outofafricalofts.co.za