Geluk aan A. Klaas, wenner van Carnival. Aan al die ander top plekke ook baie geluk. 4de plek behaal op die finaal by Carnival City vanaf Richmond 650Km spoed 1060mpm BOSHOFFS. 151 X 810 SABLON

Hi Egbert,

 

‘39825’ het vir ons 4de plek behaal op die finaal by Carnival City vanaf Richmond 650Km spoed 1060mpm

 

Spesiale dank aan Andre Carelsen en Andre Reynders van wie ons die ouers kon bekom.

 

Die Pa is ‘n ingeteelde ‘50151’ geteel deur Andre Carelsen en die ma is ‘n dogter van Carcinoma van Andre Reynders (lyn geteel na  ‘810’)

 

Groete

 

Tinus

Source: www.outofafricalofts.co.za