Deon Du Toit, beginner duiweboer in Kathu skud die manne se vere.

Egbert,

Deon Du Toit het die naweek die eerste keer die jaar gevoel hoe dit is om nie te wen nie. Hy het die eerste 10 wedvlugte waaraan hy deelgeneem het almal gewen. Die naweek het daar 4 duiwe saam die dorp ingekom; 3 van hom en 1 van die vorige jare se klubkampioen. Hy word met 10 sekondes geklop, maar sy opvolg is baie goed en hy klok 21 duiwe in die eerste 30. Sy plekke:

Race: Graaff Reinet II

Distance: 524km
Conditions: South western wind
Winning velocity: 1342mpm


Overall result:
2,3,4,7,9,10,11,12,13,15,16,17,18,19,20,23,24,25,26,27,28,40,43,44,48,50,etc.

Yearling result:
1,2,6,7,8,10,11,13,14,15,16,22,24,27,etc.

Old bird result:
2,3,4,5,6,7,8,9,11,12,19,22,25,29,36,40,42,44,etc.

Daar is definitief nie beginners in SA met sulke uitslae nie.

 

Groete

 

Bertus

Source: www.outofafricalofts.co.za