Baie geluk aan die VAN WYK GESIN! 1ste Klub, 2de Federasie, 3de Unie, Velocity 1223. Afstand 656km. Ouers is ZA 11 OERF 09416 Tom Lock en die hen ZA 11 GPU 15703 M. Aelbrecht/De Rauw Sablon, beide aangekoop by Out of Africa Lofts.

Hi Eg,

Dit is die duifie wat ek jou van vertel het.

 

1ste Klub,  2de Federasie,  3de Unie,  Velocity 1223.  Afstand   656km.



Beide ouers kom van jou af cock  ZA  11  OERF  09416  Tom Lock  en  die  hen  ZA  11  GPU  15703  M. Aelbrecht/De Rauw Sablon.

 

  Dit was die langste wedvlug wat sy nog in deel geneem het.  Sy kom gereeld in die punte maar het nog nooit hoog gescore nie.  Om jou n idee te gee hoe konstant sy is, elke wedvlug wat sy in was het sy punte gekry en is huidiglik 8ste op die individuele duif ranglys.

 

Dankie vir jou raad en hulp.

 

Groete  vir Ilse en Kinders,

Piet.

Source: www.outofafricalofts.co.za