ZA GPU 06689/13 - 2 X Winner. Raced by Andre Botha. CO-Club Winner, 9th Union Winburg & Again 1st Club, 2nd Union Verkeerdevlei BAK 17 X Tom Lock

Liewe Egbert

 

Ek moet jou bedank vir die baby kit wat ek aan die einde laas jaar van jou gekry het.

06689 ( Bak 17 X Tom Lock ) is nou n dubbele wenner na afgelope naweek vanaf Verkeerdevlei 324.568 Km . 1ste klub 2de unie ( verloor met breekdeel van sekonde ) Die hen het hierdie seisoen soos volg gepresteer .

Ventersburg 1ste Unie 235 Km
Winburg 9de Unie 285 Km ( mede wenner hokmaat 8ste unie )
Verkeerdevlei 132ste unie 325 Km

Glen 25ste Unie 351 Km
Ventersburg 15de Unie 235 Km 1650 duiwe Vel 899.8358 ( 16/08/2014 )
Verkeerdevlei 2de Unie 325 Km 2110 duiwe Vel 1760.667 ( 23/08/2014 )

Met Dank

Andre

P.s aangeheg Derby resultate vanaf Noupoort . Verloor unie met breekdeel van sekonde . 0408 Mugabe x Schroyens . Geteel deur Mugabe mannekie laas jaar op jou webwerf gekoop ( Boshoffs )

Source: www.outofafricalofts.co.za