Direct daugter to our DAUGHTER BAK 17, BELG 4049404/10, ZA 12382/12, Purchased by Ulrich Smith WCPTA, breeds winner in first season at stock.

Naand Egbert

 

So ‘n bietjie goeie nuus van my kant.

 

LeeuGamka (347km) gevlieg op die 12 Julie.

WPHU 13 3519 ‘n seun uit die duur hen GPU 12 12328, ‘n kleindogter van BAK 17 behaal:

1ste Klub(283 duiwe), 2de Fed(503 duiwe), 4rde Seksie(782 duiwe) 19de Combine(2161 duiwe) en 25ste Trok(6502 duiwe). Spoed 1252 Beaufort West (420km) gevlieg 2 Augustus

Behaal die eerste drie plekke in die klub

SP 13 3288 ‘n seun uit die duur hen GPU 12 12328, ‘n kleindogter van BAK 17 behaal:

2de Klub(283 duiwe), 6de Fed(503 duiwe), 6de Seksie(782 duiwe) 30ste Combine(2161 duiwe) en 80ste Trok(6502 duiwe). Spoed 1324

 

WU 13 0026 ‘n seun uit OERF 11 09338 (Haar tweede Fed wenner)

1ste Klub(281 duiwe), 1ste Fed(492 duiwe), 1ste Seksie(773 duiwe) 9de Combine(2035 duiwe) en 27ste Trok(5531 duiwe). Spoed 1347

 

Die derde duif SP 13 3289 is ‘n seun uit die Duitse Mannetjie DV 08 599 ook gekoop op die webwerf

 

Daar was nog ander posisies gevlieg gedurende die jaar, maar ek het net die twee wenne uitgewys.

 

Duiwe groete uit die Kaap.

 

Ulric Smith

SWPC lid van WCPTA

Source: www.outofafricalofts.co.za