ZA GPU 06879/13- Raced by Carlos Da Silva, 1st Club Colesberg, 1st Club Aliwal North, 2nd Club Queenstown. SIERENS/OSCAR X TOM LOCK Bred by Out of Africa.

Hallo Egbert

 

Baie geluk met jou verjaarsdag. Hoop dus ’n wonderlike dag vir jouself en die familie en alles van die beste vir die nuwe lewensjaar!

 

Van Carla en Carlos

 

Hieronder net die stats van die baby kit wat ek laasjaar by jou gekoop het.

 

Dit gaan wonderlik die jaar soos jy kan sien aan ons uitslae.

 

Duif 05323 is die beste duif die jaar maar het draad geslaan tydens oefenvlug vanaf Bloemfontein sys al die jaar nie weer kan vlieg nie maar herstel goed.

 

Sukkel met diue verveer van die duiwe en stuur hulle nie graag as die penne nie reg is nie soos jy sal sien in die geval van 00772 ern 06843.

 

06522 het laaste wedvlug vanaf Cathcart gewen , kom nou eers in vorm.

 

Duif 06897 is ons staatmakker, altyd in die klok.

 

Baie dankie vir die wonderlike duiwe wat ons van jou ontvang het, lekker om nou duiwe te vlieg!

 

Ek bestel sommer kla weer 10 duifies vir die jaar indien daar van die “specials” nog beskikbaar is.

 

Jy moet lekker verjaar!!!!!

 

Carlos en Carla

 

Cathcart

Graaf Reinette

Queenstown

Queenstown

Middelburg

Aliwal Noord

Aliwal Noord

Colesberg

RingNo

Jaar

Letters

Kleur

Sex

Pa

Ma

Breeder

Ras

     

2

 

1

 

1

06879

2013

ZA GPU

BB

H

2425

05323

Out of Africa

5 X SANPO / 7 x SANPO Gold

 

5

         

3

00772

2012

ZA GRRPA

BB

H

08284

05176 275

Out of Africa

 

       

11

   

9

06843

2013

ZA GPU

BBWF

H

16089

0356

Out of Africa

4 x Gold Medal / Sierens Oscar

1

     

9

3

   

06522

2013

ZA GPU

BB

H

17509

1444

Out of Africa

4 x Gold Medal  / Golden Spritzy

7

 

2

 

3

5

1

 

06897

2013

ZA GPU

BB

H

16835

05471

Out of Africa

7 X SANPO Gold / BAK 17

ZA GPU 06879/13- Raced by Carlos Da Silva, 1st Club Colesberg, 1st Club Aliwal North, 2nd Club Queenstown. SIERENS/OSCAR X TOM LOCK

Source: www.outofafricalofts.co.za