'n Reus in die duiwesport, Tom Chalmers is gisteraand oorlede. Tom was welbekend in duiwe kringe in Johannesburg en later ook Port Elizabeth. Ons gebede gaan na Neil en die familie.
Source: www.outofafricalofts.co.za