Baie geluk aan Riaan De Vries. Hy wen die naweek die Klub met 3 minute. Die baba is 'n Tom Lock BAK 17 Aelbrecht geteel deur G. De Lange.

HALLO   

WIL GRAAG MET JOU DEEL VAN DIE KLEINTJIES WAT EK LAAS JAAR BY JOU GEKOOP HET DOEN GOED.

0928 IS EEN VAN DIE DUIWE WAT UITSTAAN SY HET NOU AL TWEE NAWEKE AGTER MEKAAR GEVLIEG

LAAS WEEK HET SY 4DE IN ONS KLUB GEKOM WAT SY DIE EERSTE PLEK MET 13 SECONDES GEMIS HET .   

SY HET 9 IN ONS SVPV FED GEKOM

DIE WEEK KLOP SY ALMAL MET 3MIN IN ONS KLUB   

DUIWE GROETE UIT AMERIKA

RIAAN 

 

Hi Eg

 

Sy is geteel uit Lock Cock 15590 / 11 en 00859 / 12.

00859 / 12 het ek self geteel en sy is uit Seun 810 12165 / 12 en Marseille hen 19323 / 09.

 

Groete Daar

Gerhard

Source: www.outofafricalofts.co.za