Beaufort Wes 12 Julie 2014 – moeilike wedvlug vir ons – toemis aan die Weskus . Ek kry 3 x duiwe gelyk ( ons mandjie 10 ) ; 1,2,3 Klub asook Weskus Federasie . 1 = Skoon Tom Lock van jou 2 = Mugabe / Sablon kruising van jou 3 = Sablon / Tom Lock kruising

Môre Egbert ;

 Uitslae Beaufort Wes 12 Julie 2014 – moeilike wedvlug vir ons – toe mis aan die Weskus .

Ek kry 3 x duiwe gelyk ( ons mandjie 10 ) ;

1,2,3 Klub asook Weskus Federasie .

1 = Skoon Tom Lock van jou
2 = Mugabe / Sablon kruising van jou
3 = Sablon / Tom Lock kruising van jou .


1 STE – PA : ZAGPU – 12 – 18522  ( TOM LOCK VAN JOU ) ,  MA : ZANOVPF – 13 – 3166 ( FLEMISH GIRL VAN DESERT QUEEN ) = SY WAS NOU IN 3 WEDVLUGTE EERSTE BY HOK .

2 DE – PA : ZAGPU – 12 – 05362 ( MUGABE VAN JOU ) , MA : ZAGPU – 12 – 05551 ( SABLON VAN JOU ) = WAS OOK IN 3 WEDVLUGTE SAAM EERSTE MET T/L HEN .

3 DE – PA : ZAGPU – 12 – 05822 ( SABLON VAN JOU ) , MA : TOM LOCK HEN VAN OORLEDE MARIUS COETZER .

Vorige skrywe aan jou het ek Wes Boland Unie gewen met ander jonge van dieselfde ouers as nr. 2 hierbo . Ek het intussen my Mugabe se broer aangekoop wat ook deur jou geteel is : ZAGPU – 12 – 18502 , wat ek met Tom Lock hen wil probeer . Wil ook noem dat spoed gewissel het van 1045 – 1150 waar hulle presteer het .

 

Weskus groete

 

Jannie Burger

Source: www.outofafricalofts.co.za