Sierens/ Oscar cock aangekoop by Out of Africa Lofts teel 2 Klub wenners op een dag vanaf Bloemfontein vir Johan Kachelhoffer.

 

Title:          Mr

Surname:        Johan Kachelhoffer

Country:        South Africa

 

Email:          Johanka@Tshwane.gov.za

Mobile Number:  0823307390

Tel Number:    

 

Subject:        Sierens Ace- line

 

Message:

--------

Hi Egbert

 

Net n woord v dank vir die ingeteelde 151 sierens mannetjie wat ek by jou bekom het. Ek kon eers laasjaar, ook net drie kleintjies van hom teel.

 

Die duifies het reeds met oefenvlugte gewys hul wil vlieg. Al drie presteer goed.

Week 1 het die een mannetjie tussen die ou duiwe 5e klub verkry Week 4 het jongste een ook 5de klub gevlieg.

Die week vanaf Bloemfontein kom die eerste stel kleintjies, wie ook met mekaar opgepaar het en wen die klub in beide wedvlugte.

Hulle presteer ook 5de en 17de Federasie. Aangesien ek baie wes bly en die wind Saterdag sterk NW gewaai het, voel ek die duiwe het merkwaardig goed presteer. Die duif wat 5de Federasie verwerf het was dus n jong duif in ons ope wedvlug.

 

Die duiwe is baie betroubaar.

 

Weereens dankie.

Source: www.outofafricalofts.co.za