1st PTA Federation Bloemfontein for the BOSHOFFS. Clausing/SCMDPR X TOM LOCK R80 000 PAIR Lines

Egbert,

 

4156 wen die fed vir ons vanaf Bloemfontein.

 

Sy was ook Co Fed wenner vanaf Winburg.

 

Die pa ‘0073’ is geteel uit Click paar ‘Gold’ x ‘Sunny Gold’ en die ma is ‘Hawkie’, ‘n kleindogter van die R80 000 TOM LOCK PAAR

 

Hierdie is reeds die 3de hen wat vir ons wen uit die paar.

 

Haar suster 7340 is ook ‘n 3X Wenner, Sy het die Combine gewen vanaf Noupoort as ‘n jong duif en as 2JO weer die Fed vanaf Noupoort.

 

 

Groete

Source: www.outofafricalofts.co.za