Om fondse in te samel het die PSWU duiwe unie vanjaar weer hulle baie gewilde jag kompetisie bekendgestel . Teen honderd rand per kaartjie staan die gelukkige wenners 'n kans om weer drie pryse te wen.Kontak Neels Deysel. Meer info onder.

Om fondse in te samel het die PSWU duiwe unie vanjaar weer hulle baie gewilde jag kompetisie bekendgestel . Teen honderd rand per kaartjie staan die gelukkige wenners 'n kans om weer drie pryse te wen. Pryse sluit die volgende in :

 

 1 ste prys:  1 x Koedoe koei

                   1 x Blouwildebees

                   2 x Rooibokke

 

 2de Prys:   1 x Blouwildebees

                   1 x Rooibok

 

 3de Prys:   1 x Rooibok

 

Ingesluit kry die drie wenners kry dan ook 3 nagte op die jagplaas in 'n selfsorg eenheid in die Thabazimbi Bosveld

 

Vir meer inligting en om 'n kaartjie te koop kontak my asb by :

                                                                                                Sel No  083 384 1360  

of op my e-pos adres                                                              neelsdeysel@gmail.com  

 

 

Groetnis

Neels Deysel    

Source: www.outofafricalofts.co.za