OOAfrica DE RAUW SABLONS- terugvoering. Teel 2 Dubbel wenners en 4 ander wenners vir een klient. dus 8 wenne een seisoen! Help hulle om Klub Kampioene en Fed Lang pad Kampioene te word! BAIE GELUK MELT!!

Middag Egbert

Ek wou jou net laat weet,

Ek teel vanjaar weer 2 dubbel wenners uit jou duiwe uit en 4 ander wenners. Jou duiwe het ‘n groot rol gespeel vir ons om weer die klub kampioenskap te vat asook federasie langpad kampioenskap.

Ons het werklik baie plesier met hulle

Groete

 

 

Melt Smit

Accountant

Source: www.outofafricalofts.co.za