3910/16 hen. Sy is n 2X Wenner en dan ook die beste langpad duif in combine(snwf/srf) vir Double D Lofts, Derik Bezuidenhout. Die pa is 'n sierens/oscar aangekoop op OOA Webtuiste. Sien pedigree.

More Egbert,

Dis met groot trots en dankbaarheid wat ek vandag die mail vir jou stuur.

Oscar/Sierens Cock 05989 wat ek by jou gekoop het is die pa van 3910/16 hen. Sy is n 2X Wenner en dan ook die beste langpad duif in ons combine(snwf/srf). Die mannetjie het al vir my 2 Fed wenners gebroei met verskillende henne in die kort tydjie wat hy by my is.

Baie dankie vir jou eerlikheid altyd en n besonderse duif. Goeie duiwe maak jou n champ niks anders nie.

Groete,
Derik Bezuidenhout
Double D Lofts
0780245284

Source: www.outofafricalofts.co.za