10807/16 wen club en Natal combine van Marblehall die week. Sy is ook 3rd Ace jong duif Natal.
ZA10818/16 – vlieg 2de met 12 sekondes. Pa is GPU13886/15 seun golden Carelly en ma GPU11114/14 dogter van monster cock – Sy is ook ma van Natal ACE bird 2017 - 1095/15 en haar ander kind vlieg 8ste plek die week.
Groete
L. Badenhorst
|