ZA GPU 11416/15 - 2 x Winner Bred by OOA, raced by Badenhorst Lofts, Two time KZN Combine winner from Marble hall. Sire is R80 000/30116 , Dam is BAK 17 LINE,and 1/2 sister to SANPO BRONZE MEDAL L/D.

More oom

 

Hoop dit gaan goed daar. Ons duiwe het weer mooi gevlieg die week. Laas week het ons ook die Noord Natal afdeling gewen op die jong duiwe. Ons jong duif resies tel eers vir punte in KZN van die 4de resies af, so daar is nie KZN uitslae vir laas week nie. Ons duiwe vlieg die week ou duiwe 1ste tot 12de plek in die KZN combine van Marblehall. Ons het 3 duiwe saam op die drop gekry en toe kom die res.

GPU 11416/15 – oom het haar vir ons geteel. Die hen is nou n 2 x KZN Combine wenner. Sy vlieg soos volg

2016

  1. 30ste Middleburg - 124 lede 1373d

  2. 13de Middleburg 2 - 133 lede 1699d

  3. 1ste Marblehall – 98 lede en 1008d

2017

  1. 3de Middleburg – 109 lede 1409d

  2. 12de Middleburg – 114 lede 1497d

  3. 1ste Marblehall – 100 lede 1214d

 

Dankie vir die super duiwe – Out of Africa genetika is tops!!!!

 

Groete

L. Badenhorst

Source: www.outofafricalofts.co.za