NHL1039/17 wen Natal Combine die week op 370km. Sy is skaars 4mnde oud vir Badenhorst Lofts. Die ouers is beide by Out of Africa Lofts aangekoop. Die pa is seun van die R80 000 SUPERPAIR, en die dogter is dogter van SUPERBREEDER 810 X 8855 Dogter 970!!

Hello oom Egbert

Hoop dit gaan goed daar by oom. Wou net bietjie pou vere in die lug rond swaai.
Ons het laat laas jaar 0652 en 06980 by oom gekoop. Ons het 2 van hulle babas in ons vlieg hok. Ons het een 2017 gering en ander een 2016.
Die
2016 een het nog nie gerace nie en word die week vir die 1ste keer gelaai.

NHL1039/17 wen Natal Combine die week op 370km. Sy is skaars 4mnde oud.

Dankie vir die super duiwe wat ons by oom kry. Dit is n plesier om met hulle te vlieg.
NHL1039/17 vlieg die 2de pak weg met 2min40sec. ons kry dus 1ste tot 11de plek in Natal.
Net na 1039/17 kom die volgende - ook Out of Africa specials :) almal top 10 Natal

 

3524 - Willie Steenkamp Houben x Out of Africa Lock - Zululand ace bird 2016

11416 - Out of Africa tom lock x sablon - KZN Combine winner 2016

07431 - Kaasboer - super racer - out of Africa genetika

1032/17 - Tom Lock - Hawkie se baba - out of Africa genetika

0034 - Tom Lock/twilight x Best of best(out of Afirca lock) - 2016 KZN combine winner 07430 - Kaasboer - super racer - out of Africa - out of Africa genetika

07405 - Kaasboer - super racer - out of Africa - out of Africa genetika

07406 - Tom lock/twilight x Sablon(out of Africa) - 2016 KZN winner

 

Genetika lieg nie :)

 

NHL1039/17 se nes maat vlieg 5 PTA combine 2137 duiwe die week vir n vriend.

 

 

 

Groete

Leon Badenhorst

Source: www.outofafricalofts.co.za