Baie geluk aan Anton met sy wen die naweek in die Uppington Club. Sterkte met die seisoen!!

Hi Egbert

My span(Majuba Lofts) in Upington het vandag vanaf Sodium stasie af gevlieg 280km.

In die ope die volgende posisies gevlieg. 1,2,14,15,16,17,33.
Die 14de posisie is 'n kleintjie uit n Bak17 mannetjie van out of Africa gekoop pa nr.05329/12.
Die 17de posisie is 'n kleintjie uit 5x3x wenner lyn Aelbreght x Tom Lock x Clausing pa nr.05692/13
Die 33ste posisie is Mugabe kleintjie pa nr.11085/14

 

J/O

7,8,9,10,11,19,26,30

7de posisie Spritzy kleintjie pa nr.1473/15
10de posisie kleintjie van Drapa hen nr. 17452/13 en 19de posisie geteel uit Drapa cock1246/15
26ste posisie geteel uit Tom Lock cock 17444/13 x Marseille het fjin blou 53822/13 ouers van out of Africa
 

Groete

Anton

Source: www.outofafricalofts.co.za