Tom Lock x Golden Carelly lyne aangekoop op OUT OF AFRICA LOFTS webtuiste presteer vir JBM Hertzog 3e en 4e plek op Carnival City se oefen vlug. Early days, maar duifies wys mooi! Geluk julle!!

Hi Egbert,

 

Hoop dit gaan goed daar? Gaan goed hierso dankie.

 

Die Out of Africa duiwe het vir ons baie goed presteer die afgelope naweek by Carnival Lofts se Training vlug met 'n 3de en 4de plek.

Die 3de duif se oupas en oumas is alvier aangekoop by Out of Africa,
"Mr Joy" GPU 05891 13
"Golden Carelly" ZA GPU 05777 13
"Supreme Hawk" ZA CYRILS 4166 14

"Golden Blue" ZA GPU 06943 13

 

Die 4de duif se oupa en ouma aan die pa se kant is ook"Supreme Hawk" ZA CYRILS 4166 14 & "Golden Blue" ZA GPU 06943 13

 

Weereens baie dankie vir al jou genetika wat jy beskikbaar stel vir almal.

 

Vriendelike Groete

JBM Hertzog

Source: www.outofafricalofts.co.za