'n Groot dankie van OOA & J & P Lofts aan die GPU Komitee en almal wat betrokke was by die reelings van die GPU prys uitdeling. Dit was 'n heerlike en suksesvolle aand. Puik bywoning deur alle GPU lede en hul gades. Die GPU se toekoms lyk goed !! DANKIE!
Source: www.outofafricalofts.co.za