Baie geluk aan Adri Strauss. Klub Kampioen en 2e Federasie Maskam. Een van sy nuwe top pare is 'n Van Rhyn Cloeck cock, seun van ons NR 1 hen, opgepaar met 'n dogter van GOLDEN CARELLY. 2/4 van hul eerste kinders geteel is wenners.

Egbert

Ek paar :VRC M11246/14 /W17251/13 [Carrelli/Bak 17] Broei:

M 0705/15  6K [350km]

M 0706/15 11K[200km] 4k [600km] 17k [526km] 1k [526km]

 

W 0739/15 15k [250km] 12k[660km] 1k[600km] 16k[820km]

M 0740/15 3k[440km] 11k [540km]

 

Hierdie duiwe help my om Klupkampioen te wees en 2de Federasie.

Dankie vir baie ander goeie duiwe by jou gekoop.

Groete

Adri

Source: www.outofafricalofts.co.za