Later het ons dan ook die groot YSTER, R80 000 COCK en sy click HEN, 1648 by Jason Ross aangekoop. Die samevoeging van die 5 duiwe se nageslag het ons vir 11 jaar onderbroke Kampioene gemaak in 3 verskillende organisasies.
Source: www.outofafricalofts.co.za