Dit is die jaar presies 12 seisoene gelede dat ons die R100 000 SUPER PAAR asook 30116 by oorlede TOM LOCK aangekoop vir R100k en R30k. Dit het opslae veroorsaak.Party het ons geluk gewens, maar baie het lekker geskinder en in hul moue gegiggel..LOL.
Source: www.outofafricalofts.co.za