Out of Africa Lofts het ook as fondasie die "SUPER BREEDERS" asook die "SUPER RACERS" aangekoop. Die filosofie was dat 'n familie gebou word rondom top telers en hul top presteerder kinders. Dit het realiteit geword met MEESTE van die families aangekoop.
Source: www.outofafricalofts.co.za