Baie se dis die moeite werd, en ander se weer dis belaglik om so baie geld vir 'n duif te betaal. Ons verstaan die bespiegelinge, want ons was verskeie kere self onder bespreking met duiwe aankope. Wil graag 'n kort pad stap met ons sukses verhaal.
Source: www.outofafricalofts.co.za