Hiermee wil ons al ons vriende en kliente bedank vir 'n wonderlike 2016 seisoen. Mag u almal 'n heerlike Feesseisoen beleef, gevul met Jesus se liefde! Bly veilig! Geniet u geliefdes en vriende en rus goed uit vir 2017 se uitdagings!! Egbert & Ilze.
Source: www.outofafricalofts.co.za