Ek het sopas die DREAM COUPLE van DE RAUW - SABLON weer bestudeer, en opnuut besef dat die wen van 3 verskillende Nasionale Een Hokke, deur verskillende duiweboer, en 2 x tweedes nie toeval was nie. Die DE RAUW SABLON familie begin nou tot hulreg kom.
Source: www.outofafricalofts.co.za