'n Fenominale cock, SUPERBREEDER 810 BAK 17. Die cock se nageslag wen in drie weke se tyd die volgende puitsonderlike prestasies. 1ste Snetrale Nasionale Hok Bloemfontein, 2e Klapmuts Finaal, asook 1ste BarZAlona Bakkie Wenner!!! DANKIE SUPERBREEDER 810!!
Source: www.outofafricalofts.co.za