The dam to 2nd KZN Combine is a direct daughter to "GOLDEN CARELLY", OOA LOFT'S NR 1 STOCK COCK!! See attached.

Hi oom Egbert

Ons kry 2 duiwe wat saam land op die trap. 0034/15 en 0088/15. Hulle wen klub, Zululand combine en Natal combine 148 lede en 2205 duiwe. 1ste jong duif race vir die jaar. 315km en velocity 1320.

 

0034/15 is geteel uit ZA17772/12 (sy pa is ZA10301/09 tom lock en Ma ZA7336/07 Golden TT) cock by Alwyn Bester gekoop ma is GPU06882/13 Best of Best – Tom lock hen van oom af

0088/15 is geteel uit Golden Jewel THU16089/09 saam Lady Carelly GRPA 00712/12 dogter van Golden Carelly x Marcelina – die 2 se eerste jaar in stock en was nog laat ook so ons kon net 2 babas teel.

 

0088/15 se nes maat land 5de by die hok.

 

Groete

L. Badenhorst

Source: www.outofafricalofts.co.za