OUT OF AFRICA LOFTS se Kaasboere tops by SPARTAN PIGEONS

More Egbert

 

Ek gee met groot opgewondenheid terugvoer oor die Kaasboer Cock en Hen wat ek by jou gekoop het

 

CYRILS 14/4531 BLOUE TORNADO

Ons vlieg die naweek Dendron ope 2 en ek vat 1ste 3 in klub met 1 en n halwe minuut vooruit al 3 gelyk op die drop

NOVPFDP15/0479 2de Klub 7de Fed en sy suter met ander hen vat in selfde vlug 51ste Fed

 

Kaasboer Hen 

GPU13/17566 PIED GIRL

NOVPFDP15/0505 Alreeds 2 keer my 1ste duif na 5 naweke

Naboomspruit Ope 21ste Fed

Potgietersrus JO 27ste Fed

En 3 van haar 4 kinders by Schellens Cock alreeds in Fed gescore

 

2 van haar kinders by Bloem CPL ingeskryf

CPL 125km training 

NOVPFDP15/0538 2de plek 1370 duiwe.

 

Ek is baie impressed my maat en dankie vir 2 top teelduiwe wat ek suksevol in my broeiprogram kon laat inskakel

 

Groete

Willem Muller

Source: www.outofafricalofts.co.za