Baie geluk aan Jannie Burger met sy wen die afgelope naweek. Die pa is 'n OOAfrica T. Lock ZA GPU 18522/12 aangekoop op ons webtuiste. Die cock teel reeds 3 verskillende Wenners. Stamboom aangeheg. Dieselfde "JUAN 2 X HERMIEN" bloed is BESTE DUIF GPU tans

Môre Egbert vanuit ? baie nat Weskus – hoop dit gaan goed met jou ; lanklaas gepraat ?

Wil net noem dat ek Saterdag vanaf Laingsburg ; kortpad , maar moeilike wedvlug – kopwind en toemis by ons , gewen het met jonge uit GPU-12-18522 Tom Lock cock van jou .

Hy het nou al 3 x verskillende wenners geteel ; plus baie ander posisies .

Laasweek het ek op vinnige Laingsburg 4 x jonges gelyk gekry , waarvan sy 1 was , haar gedubbel , toe kom sy weer !

 

Voorwaar goeie duiwe !!!

 

Jannie Burger

Source: www.outofafricalofts.co.za