Baie geluk Leon en Manie. Mag hulle julle drome laat waar word en baie wenners teel. Bewaar hulle. Dis van die laastes.
Source: www.outofafricalofts.co.za