'n Spesiale dankie aan Piet, Hestee, en natuurlik my 2 leeus! Dankie vir jul gasvryheid en heerlike kuiertjie. Altyd 'n vooreg om by julle te kuier. Sien binnekort weer.Neil, werk jou hammies boeta! Gawie, jy moet kom visvang!
Source: www.outofafricalofts.co.za