PART 1 - Dis darem lekker om te lag.........

Ek het vandag 'n maat gebel en ons het net bietjie gesels oor dit en dat....Toe vertel hy my 'n storie....

Sy "loft manager" maak toe nou die dag sy hokke skoon....

Die ou is maar altyd blykbaar bietjie vergeetagtig.

My maat kom toe die middag laat by die huis aan, en soos oudergewoonte stap hy eerste hokke toe om die stoet duiwe te voer.....

Groot is die skok toe hy in 'n amper lee hok instap...

Hy bestorm die "loft manager" en vra hom wat het gebeur?

Die ou siel se toe ewe vir hom...

Ag my baas, moenie so worry nie, daar het net 'n paar weg gevlieg................LOL

Source: www.outofafricalofts.co.za